Diabetes

Question
Posted by: Erica | 2009/05/26

Q.

kan nie gewig verloor

Ek is ' n43 jarige vrou, ek sukkel verskriklik om gewig te verloor ek eet gesond stap omtrent 3 keer ' n week so 4 km... Help ek is desperaat!!!!!

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Dit kan moeilik wees om gewig te verloor, maar die belangrikste is om te kyk na jou balans tussen energie-inname en energie verbruik. Gaan gesels weer met 'n Dieetkundige wat kyk na wat jy eet en drink - miskien kan jy jou porsiegroottes kleiner maak. Die ander alternatief is om meer keer per week te oefen - selfs al kan jy bv meer trappe klim, ens kan dit op die lang termyn 'n verskil maak. Onthou ook dat stadige gewigsverlies op die lang termyn tog 'n groot verskil kan maak as jy dit kan volhou. Gaan bespreek dit ook weer met jou dokter, miskien is daar 'n onderliggende rede hoekom jy sukkel - daar is sekere faktore waarna gekyk moet word en indien nodig behandel moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Ann | 2009/05/28

Is jy diabeties?

Reply to Ann

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.