Diabetes

Question
Posted by: Hi | 2009/04/11

Q.

Insulien Weerstandige waardes

Ek is ' n paar jaar terug gediagnoseer met insulien weerstandigheid maar is nooit gestuur vir opvolg bloedtoetse om te sien of die medikasie werk of nie, ek gebruik tans 850mg 2x per dag.

Wat is my vlakke veronderstel om te wees as dit normaal is?

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Die bloedtoets vir insulien waardes is 'n toets wat deur baie faktore beïnvloed kan word - en derhalwe nie die beste manier om insulienweerstandigheid te meet nie. Die kliniese ondersoek kan 'n goeie aanduiding gee. Die belangrikste aspek is om al die risikofaktore aan te spreek en indien dit suksesvol behandel word, word die doel bereik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ABC | 2009/04/16

Ek gaan elke 6 maande vir bloedtoetse. Ek gebruik Metforim 850mg 2/dag + Diamicron 2/dag.
Gaan gerus weer vir bloedtoetse!

Reply to ABC

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.