Diabetes

Question
Posted by: Lize | 2009/06/22

Q.

Glocuphage

Ek wil graag weet, hoe lank moet ' n mens Glucophage dink? ' n dokter het dit vir my 3mnde terug voorgekskryf want sy het gesê 
my suikervlakke is bietjie hoog. (wat snaaks was, want ek het altyd lae bloerduk gehad.) Hoe lank moet ek die Glucopage drink, of moet ek dit op ' n permanente basis drink?
Ek is nie meer in -|- ak met die dr. nie, so ek weet nie wat om te doen nie.
Dankie.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Ek dink jy moet seker maak presies wat jou diagnose is - indien jy 'n diabeet is (en daar is spesifieke kriteria van bloedsuiker waardes wat nodig is om die diagnose te maak) moet jy aanhou met die behandeling. Indien jy nie 'n diabeet is nie, is die vraag of jy begin het met oefening en 'n gesonde dieet aangesien dit 'n baie belangrike deel van die behandeling sal uitmaak. Ek sal dus aanraai dat jy met 'n dokter gaan praat en jou situasie uitklaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Elna | 2009/07/02

Is hunger pains one of the insulin side effects??

Reply to Elna

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.