Diabetes

Question
Posted by: nana | 2012/10/02

Q.

gebarste aartjies by diabeet

Goeiedag dokter,

My suster is alreeds vir 28 jaar n diabeet, met insulien-inspuitings sowel as Metformin. Vanaf Saterdag kla sy van vreeslike pyne in linkerknie. Gisteroggend toe sy wakker word, le die are agter haar linkerknie dik en potblou, en so seer dat sy skaars kan loop. Sy is n staatspasient, en daarom het ek haar na my eie huisdokter geneem. Die het haar na n ondersoek, en vrae, na die hospitaal verwys vir n scan om DVT op te spoor. Die scan was negatief, en volgens die verslag is daar bloedtoevoer in albei bene tot by die voete sonder enige teken van verstoppings.
Van vanoggend af kan sy egter glad nie, soos in nie eers effens, op die linkerbeen trap nie, dit gee net heeltemal mee onder haar. Sy het nou weer probeer, maar daar is geen ondersteuning in daai been nie, dit is asof al die senuwese dood is, tog het sy geweldige pyn sodra die anti-inflamatoriese pille uitgewerk het.
wat kan ons doen, aangesien ons weet dat sy by Steve Biko hospitaal nie gehelp sal word nie, en moet ons maar wag dat dit dalk opklaar?
Baie dankie, ek wag in spanning op raad!

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Dear Nana

The pain in the left knee is not a typical problem of diabetes. The most likely causes are from the joint, such as arthritis, either from osteoarthritis or gout. I would suggest seeing a general practitioner or an orthopedic doctor for an assessment, as she may well need X-ray’s.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Diabetes Expert | 2012/10/08

Dear Nana

The pain in the left knee is not a typical problem of diabetes. The most likely causes are from the joint, such as arthritis, either from osteoarthritis or gout. I would suggest seeing a general practitioner or an orthopedic doctor for an assessment, as she may well need X-ray’s.

Reply to Diabetes Expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.