Diabetes

Question
Posted by: Charmaine | 2012/07/30

Q.

Diabetes

Ek was so 4 jaar gelede gedianoseer met insulien weerstandigheid. Het nie toe juis iets daarvan gemaak nie. Die afgelope paar maande het ek die vreeslikste dors, kan wragtig tot 3 liter water drink wat net nie die dors les nie. Ek gaan ten minste 6 keer ''n nag om nie eers van die dag te praat badkamer toe nie. My gewig het vreeslik toegeneem die afgelope jaar ook, en maak nie saak wat ek doen of hoe ek oefen nie, ek sukkel my dood om die gewig te verloor. Ek kry vreeslike hoofpyne ook die afgelope tyd, en as ek gewoonlik ietsie geeet het, help dit. Is dit moontlik dat ek diabetes het? Bly konstant moeg ook en slaap bitter sleg.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Dear Charmaine
It does sound very much like you have progressed to diabetes, as the symptoms you describe( tiredness, drinking lots of water, passing lots of urine) are classic symptoms. Suggest having you glucose levels formally tested at your doctor with a fasting test (nothing to eat for 8 hours overnight), and if your level is 7 or more, then you would have diabetes.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.