Diabetes

Question
Posted by: elmarie | 2011/11/10

Q.

diabetes

ek wil net weet kan jy `n diabetic raak as jy jou baie vererg het.want my man het hom so vererg en drie dae voor hy siek geword toe diagnoseer die doctor hom as `n diabetic.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Hi Elmarie,

Jy kan nie n diabetic raak as jy jou baie vererg. Gewoonlik as n mens opad is na suikersiekte, dan sal stress dit goue aanbring of vererger. Probleme met humeur kan ook gebeur as gevolg van inkorrekte bloedsuikervlakke.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Diabetes expert | 2011/11/21

Hi Elmarie,

Jy kan nie n diabetic raak as jy jou baie vererg. Gewoonlik as n mens opad is na suikersiekte, dan sal stress dit goue aanbring of vererger. Probleme met humeur kan ook gebeur as gevolg van inkorrekte bloedsuikervlakke.

Reply to Diabetes expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.