Diabetes

Question
Posted by: Ronel | 2009-03-17

Q.

Diabetes

my ma het vreeslike nier en been pyne sy is i diabeet, daar was op ' n stadium bloeding gewees ook het haar by die dokter gehad en hy se daar is fout met haar kolon en wil hê  sy moet gaan vir ' n skildklier toets. Sy het geen probleme met haar maag nie hy gaan gereeld en pyn gladnie, die erge pyn is haar niere en bene.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Ek dink u moeder behoort te gaan vir die toetse soos deur die dokter voorgestel, aangesien daar 'n verband kan wees tussen die buikpyn en ander probleme behalwe nierprobleme. Die beenpyne mag wees weens senuwee-aantasting of bloed toevloei probleme - die dokter kan ook hiervoor evalueer. Die belangrikste vraag is egter of haar suiker gekontroleerd is, aangesien baie probleme mag verbeter indien goeie kontrole verkry word, indien 'n pasient nie goed gekontroleeerd is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.