Diabetes

Question
Posted by: Francois | 2009/03/30

Q.

AANVULLINGS

Hi Dr

Ek het tipe 2 diabetes en het onlangs besluit om beheer te vat van my toestand. Behalwe dieet en groter aktiwiteit, neem ek ook die volgende aanvullings elke dag in hoeveelhede soos aanbeveel. Kan ek hiermee voortgaan of is dit ' overkill' 

Curcumin
Alpha lipoic Acid
Krill oil
Magnesium EDTA
Panthethine
Quercetin
Resveratrol
Ubiquinol
Vit D3
Vit K2
Vit C
Chromium Polynicotinaat
Diabecin
Bestum
Lesitien
5-hydroxy triptophan
Pomex (granaatsap ekstrak)
Serrapeptase en nattokinase

Ek gebruik ook ' cold pressed flaxseed'  oilie, 1 eetl per dag

My voorskrifmedikasie is :
Metformin 850mg 2 x dag
Indapamied 2.5mg per dag
Xalacom oogdruppels 1 x dag

Ek sal u opinie waardeer.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Ek kan jou ongelukkig nie antwoord nie, aangesien daar geen inligting beskikbaar is oor studies waar mense hierdie kombinasies gebruik het nie. Oor die algemeen is 'n basiese aanvulling goed - wees versigtig vir te veel vetoplosbare vitamiene. Aan die einde van die dag kan jy ver kom met 'n gesonde dieet wat genoeg vars vrugte en groente insluit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ZZZZ | 2009/04/03

Francois,
Ek het gister gehoor van " DIABION" . Dit is ' n vit. aanvuller vir Diabetes. Ek het dit dadelik gaan koop. Dit het my suiker wat die afgelope maand dubbel syfers geslaan het na enkel syfer laat val. (15.6 na 9.5)
As dit die eerste dag so werk sien ek weer kans vir die pad vorentoe.
Ek neem ook:
Metformin 850mg 2 x dag
en
Diamicron 30mg 2/dag

Waarvoor is " Xalacom oogdruppels"  ?
My oe is " blurred" . Sal dit help?
Sterkte maat!

Reply to ZZZZ

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.