Cancer

Question
Posted by: Evaine | 2017/10/31

Q.

My vriendin het gevind dat sy n stywe knop tusen haar borste het...

My vriendin het nu kort terug ytgevind sy het n stywe knop tusen haar borste, sy se wel dit is nie pynlik of enigsins seer nie . Ma die gedagte dat daar n knop is pla haar, Wat kan dalk moontlike redes of verduidelik wat dit kan veroorsaak, het sy mediese ondersoeke of toetste nodig? Is daar n moontlik dat hierde knop n gewas is wat kanker betref of is daar ander kwale met dieselfde effekte soos byvoorbeeld n spier of harepille wat sy gewoonlik gebruik .of benodig sy die nodige raad

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2017/11/01

Geagte Evaine, enige verandering in 'n mens se liggaam behoort gerapporteer te word. 'n Knop tussen die borste is nie normaal nie. U vriendin moet asseblief 'n afspraak met haar dokter maak sodat die knop ondersoek kan word en daar bepaal kan word wat dit is. Dit is geensins moontlik om 'n diagnose te waag nie. Haar geneesheer sal die beste weet watter toetse om te doen om die oorsaak van die knop te bepaal. Hy/sy sal dan die nodige behandeling voorskryf. Ondersteun u vriendin sodat sy nie sal versuim om dadelik 'n afspraak te reël nie. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.