Cancer

Question
Posted by: Corrie | 2017/11/01

Q.

Erg maagpyn, pyn in regter sy voor en agter.

Goeie naand dr. Wil net hoor my dogter 33j oud. sy bly siek. Haar urine lyk soos bloed,sy het erg maagpyn,pyne in haar regter sy,voor en agter,haar voete en hande swel wn is bloedrooi. Kan dit nierpro Dr ek wil net hoor kan my dogter van 33j dalk n nier probleem he? Sy het erg maagpyn,pyn in regter sy voor en agter. Haar voete en hande is bloedrooi en geswel. Haar urine is rooi. Sy hwt elke dag hoofpyn ook. Dankie Corrie

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2017/11/02

Geagte Corrie, daar bestaan geen twyfel dat jou dogter dringend 'n dokter moet spreek nie. Rooi urine, geswelde hande en voete, buikpyn, pyn in sy en hoofpyn dui alles of 'n ernstige toestand. U moet haar by die dokter kry sonder enige versuim. Dit is nie moontlik om 'n diagnose te maak sonder verdere toetse nie. Dit kan haar nier (niere) of blaas of blaas en niere wees wat die probleme veroorsaak. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.