Cancer

Question
Posted by: Annamarie | 2017/11/10

Q.

Geswelde kliere

Ek sukkel met aanhoudende swelling in my kliere onder albei my ore en agter in my nek.dit veroorsaak ook dat ek aanhoudend hoofpyn,oorpyn het en ek is ook heeltyd moeg en verloor maklik my eetlus.

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2017/11/13

Geagte Annamarie, aangesien dat jy nie melding maak van ‘n seerkeel, verkoue, of iets dergeliks nie, neem ek aan dat die wel die geval is dat jy geensins ontsteking van die keel, mond of oor het nie. Jy maak ook nie melding of jy koorsig is nie. Die dinge wat ek genoem het, is gewoonlik meestal verantwoordelik vir geswelde kliere onder die ore en agter in die nek. Dit is nie normaal dat limfkliere sonder rede sal swel nie – daarom is dit noodsaaklik dat jy ‘n afspraak maak by ‘n geneesheer sodat die oorsaak bepaal kan word. ‘n Vroeë diagnose beteken vroeë behandeling wat altyd tot ‘n mens se voordeel strek. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.