Back Pain

Question
Posted by: Christelle | 2017/09/04

Q.

Ek het OA en osteopirose.

Volgens een van die dokters is ek glo nie siek genoeg dat hulle vir my iets kan doen nie. Hulle het net vir my Vit D en kalsium gegee. Geen pynpil help nie. Ek lewe nou al vir 6 jaar met 24/7 met kroniese pyn, ek is rerig moedeloos en ek raak depresief oor pyn en oor hulle niks vir my kan doen nie, is daar enige iets wat ek verder kan doen. My probleem is my hele rug......Dankie.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.