Share

Wat is die verloop van katarakte?

Verloop van katarakte
Aanvanklik het ‘n katarak min uitwerking op iemand se normale sig. Dikwels ontwikkel katarakte so stadig dat mense onbewus is van hulle. As die katarak aan die buitenste lens is, is dit moontlik dat geen sigveranderings bespeur kan word nie. ‘n Groeiende katarak in die middel van die lens belemmer egter sig enw ord dus gou opgelet.

Klein katarakte verg dikwels geen behandeling nie. As katarakte egter groter word, sig belemmer en die leefstyl van die persoon begin aantas, mag dit tyd wees vir ‘n operasie. Katarakte kan uiteindelik blindheid veroorsaak, wat met ‘n operasie reggestel kan word.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE