Share

Versprei hierdie feesgety vreugde en nie kieme nie

Jy sien waarskynlik uit om hierdie vakansie heelwat tyd saam met jou vriende en familie deur te bring, maar dit is 'n goeie idee om stappe te doen om te verseker dat jy en almal anders nie griep kry nie.

Hier is 'n paar wenke:

  • Soen liewer in die lug as om velkontak te maak.
  • Was gereeld jou hande en maak seker jy het altyd hand-ontsmetmiddel by jou.   
  • Moenie jou vingers gebruik wanneer jy by partytjies eet nie. Gebruik die opdienlepels of -vurke as jy moet. As jy die gasheer of gasvrou is, maak seker daar is genoeg eetgerei.   
  • Hoes of nies in jou mou sodat jy nie kieme na die mense om jou versprei nie.
  • As jy 'n kerkdiens bywoon, behou jou afstand (drie tot ses voet) van ander mense en moenie uit 'n gemeenskaplike wynkelk drink nie. In plaas daarvan om hand te skud of mense te omhels, groet deur net te waai of gebruik jou elmboog.
  • Maak seker jy kry genoeg slaap sodat jou immuunstelsel gesond kan bly.
  • As jy siek is, bly liewer by die huis.

(HealthDay News, Desember 2010)

Lees verder:
14 kantoorpartytjie katastrofes
Alleen oor Kersfees
Kersfees 101

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE