Share

Omloop (Tinea capitis)

Dit is die algemeenste swambesmetting onder kinders. Dit kan die vorm aanneem van 'n enkele ronde, skubberige, kaal kol op die kop. 'n Aantal kleiner skubberige kolle is meer algemeen.

Daar is dikwels 'n hipersensitiewe reaksie op die swam wat lei tot 'n merkbare inflammasie-reaksie en vergrote limfknope aan die agterkant van die kop. Dit word dikwels verwar met impetigo van die kopvel (sien onder). Daar kan dalk ook 'n bakteriese infeksie wees.

Behandeling: Die toestand sal nie sonder swamdodende behandeling opklaar nie. Drink Griseofulvin. Aansmeergoed help nie.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE