Share

Kolon

Jou dikderm

Eet jou pad na ’n gesonde kolon

  1. Eet baie oplosbare vesel soos vrugte, hawermout en peulgroente – dit bind galsure en help om cholesterol te verlaag. Nie-oplosbare vesel soos semels en ander heelgraanprodukte help weer vir gereeldheid.
  2. Ondersteun die goeie bakterieë in jou kolon met kossoorte soos artisjokke, aspersies, uie, knoffel, sampioene en gefermenteerde suiwelprodukte. Mikroflora-aanvullings wat Lactobacilli of Bifidobacteria bevat, vermeerder die aantal goeie bakterieë.
  3. Drink genoeg water – dit laat die vesel swel, wat die derms beter laat werk en so hardlywigheid help voorkom.

Bonuswenke

  • Vyande van jou dikderm sluit in ’n laevesel-dieet, antibiotika, uitermatige stres, infeksies wat diarree veroorsaak en die gebruik van baie sterk chemiese en kruie-lakseermiddels.
  • ’n Gesonde dieet, genoeg oefening en gereelde toetsing deur jou dokter kan kolonkanker help voorkom.

(Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE