Voorkoming
Blootstelling aan ultravioletbestraling op die lange duur word geassosieer met die ontwikkleing van katarakte. Die dra van ‘n breerandhoed en ‘n sonbril van jongs af, wat ultravioletstrale filtreer, kan die ontwikkeling van katarakte vertraag.
As jy ouer as 60 is, behoort jy minstens eenmaal per jaar ‘n oogondersoek te ondergaan.