Share

Hoe behandeling jou sak kan ruk

Die koste van behandelings word gewoonlik deur mediese fondse gedek, maar dit hang af van jou fonds en plan. Dis altyd 'n goeie idee om eers 'n kwotasie aan die mediese fonds te stuur om te hoor

hoeveel daarvan hulle sal betaal.

  • Bytplaatjies kos vanaf R1 800 na gelang van die soort plaatjie, sê dr. Freddie Senekal, 'n tandarts van Durbanville buite Kaapstad.
  • Kroon- en brugwerk of inplantate word soms eers gedoen. Kroonwerk kan vanaf R3 000 per tand kos.
  • Kroonverlengings kos vanaf R3 000 vir 'n kwart van die mond. Dit sluit hospitaal- en narkotiseurkoste uit as dit in die teater gedoen moet word.
  • As 'n tand met 'n inplantaat vervang word, kos dit sowat R13 000.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE