Share

Hoe Parkinson spierbeheer en beweging beïnvloed

  • Die eerste bewegingsimptoom is dikwels bewerige en rukkerige handbewegings, gevolg deur bewerige bewegings van die arms, bene en gesig.
  • Die pasiënt se bewegings word stadig en hy loop dikwels teen 'n skuifelpas.
  • Gesigspierbewegings is verstok sodat die gesig dikwels uitdrukkingloos en maskeragtig lyk.
  • Mettertyd is daar ál meer balansprobleme, groot swaaibewegings van die arms, bene en lyf, en moeite met bewegings soos om in die bed om te draai.
  • Disartrie – die pasiënt sukkel met spraakartikulasie weens koördinasieprobleme tussen die tong en ander spiere in die mond. Dit word moeilik om woorde mooi te vorm en duidelik uit te spreek, en daar word ál meer gemompel.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE