Share

Bosluisbyte

Gewoonlik laat 'n bosluisbyt net 'n klein rooi kolletjie en soms 'n geswelde klier naby die bytplek, maar bosluise kan 'n paar siektes, soos bosluiskoors en selfs Krim-Kongokoors, versprei.

Behandeling: Haal die bosluis versigtig af sodat die kop nie agterbly nie. Smeer vooraf Vaseline of olie aan die bosluis, dan laat hy maklik los. Smeer Betadine-salf aan die bytplek.

Kyk uit: As jou kind koors kry nadat hy deur 'n bosluis gebyt is, moet 'n dokter seker maak dat hy nie bosluiskoors het nie.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE