Home > Medical > Archive > Afrikaans Afrikaans Gaap verkoel die brein Om te gaap help die brein om koel te bly, en die sinusse speel 'n rol in dié proses deur soos 'n blaasbalk te werk. Vermy die Kersfees-stormloop Daar is baie dinge wat jy nou reeds kan doen om paniek op die 24ste Desember te vermy. Parasetamol kan lewerskade veroorsaak As 'n mens oor 'n geruime tyd effens te veel van die pynstiller parasetamol neem, kan dit tot 'n oordosis lei wat lewerversaking en sterfte kan veroorsaak, volgens 'n nuwe studie. Health24 TV advert Outsmart stress traps 10 siektes wat jou moeg maak Baie mense is moeg en weet nie hoekom nie. Hier is 10 siektes wat jou só kan laat voel. 6 uiters seldsame siektes Asof algemene siektes nie vreesaanjaend genoeg is nie, is daar nog daardie toestande wat slegs 'n paar mense op aarde affekteer. Gesonde werkplek Wenke van hoe om te oorleef as jy siek voel maar eenvoudig net nie werk kan misloop nie. 'n Geskiedenis van die toilet Waar kom die spoeltoilet vandaan, en wat het mense voor dit gedoen? 10 maniere om einde-van-die-jaar stres te bekamp Dit was tot dusver 'n woeste jaar en dinge raak beslis nie beter nie. Só moet jy maak om die einde van die jaar in een stuk te haal. Skoon tande verminder hartaanval-risiko Nuwe navorsing dui daarop dat mense wat gereeld tandarts toe gaan en hulle tande laat skoonmaak hul risiko vir hartaanvalle of beroerte mag verlaag. 5 liggaamlike ontwerpfoute Die menslike liggaam is uiters kompleks, dit is nie perfek nie. Hier is vyf liggaamlike ontwerpfoute. load more articles advertisement From our sponsors There are more than 200 different viruses which can cause a cold A clinically proven skin care range is now available Medihelp’s regional information sessions Superior comfort and support
Gaap verkoel die brein Om te gaap help die brein om koel te bly, en die sinusse speel 'n rol in dié proses deur soos 'n blaasbalk te werk.
Vermy die Kersfees-stormloop Daar is baie dinge wat jy nou reeds kan doen om paniek op die 24ste Desember te vermy.
Parasetamol kan lewerskade veroorsaak As 'n mens oor 'n geruime tyd effens te veel van die pynstiller parasetamol neem, kan dit tot 'n oordosis lei wat lewerversaking en sterfte kan veroorsaak, volgens 'n nuwe studie.
10 siektes wat jou moeg maak Baie mense is moeg en weet nie hoekom nie. Hier is 10 siektes wat jou só kan laat voel.
6 uiters seldsame siektes Asof algemene siektes nie vreesaanjaend genoeg is nie, is daar nog daardie toestande wat slegs 'n paar mense op aarde affekteer.
Gesonde werkplek Wenke van hoe om te oorleef as jy siek voel maar eenvoudig net nie werk kan misloop nie.
10 maniere om einde-van-die-jaar stres te bekamp Dit was tot dusver 'n woeste jaar en dinge raak beslis nie beter nie. Só moet jy maak om die einde van die jaar in een stuk te haal.
Skoon tande verminder hartaanval-risiko Nuwe navorsing dui daarop dat mense wat gereeld tandarts toe gaan en hulle tande laat skoonmaak hul risiko vir hartaanvalle of beroerte mag verlaag.
5 liggaamlike ontwerpfoute Die menslike liggaam is uiters kompleks, dit is nie perfek nie. Hier is vyf liggaamlike ontwerpfoute.