ADHD

Question
Posted by: Worried grandma | 2011/10/26

Q.

ADHD and Risperdal

My grandson (age 4) was put on Risperdal by a pediatrician. Initially it would have been for 6 weeks only, but now it was extended for 6 months. He has improved temendously in this six weeks and is a different child. I googled the side effects of this drug, and cannot understand why she would do this. I am not an expert, but I am very worried and uncomfortable about the situation. Please give me your views on the drug and/or recommendation.

Regards,
Grandma

Expert's Reply

A.

ADHD Expert

Dear Worried Grandma,

Not being a medical doctor I am unable to provide specific insight into medications - perhaps the pediatrician an on this forum would be able to answer more specifically.

A general rule of thumb I have is to weigh up the benefits of the medication with the experienced side effects; as long as the benefits outweigh the experienced side effects the medication is doing it's job correctly.

I wish I could offer something more concrete.

Kind regards,
Delia

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Lisa | 2011/12/07

Hallo daar. Hier is goeie raad. My seuntjie is 4 jaar oud en ADHD en ODD. Baie erg. Piepie sy soms nog in die bed? Is sy miskien vroeg gebore? Al hierdie inligting sal help om ''n korrekte diagnose te maak. My seuntjie het nog bed natgemaak en is op die oranje " bednatmaakpillietjie"  gesit omdat hy op 33wke gebore was en sy voorbrein onderontwikkeld of eintlik net " agter"  is. Dit het van die eerste dag af gewerk vandag hy dit geneem het. In die dag het ek steeds baie met hom gesukkel en sy skooltjie ook. Hy was eers op Risperdal wat peper duur is, maar dit het ''n paar dae gewerk dan werk dit nie. Dan stoot ons die dosis op, dan werk dit vir ''n week of 3, dan werk dit weer nie. Noudat ons by ''n Pediatiese Neuroloog en Kindersielkundige was, is hy nou op Conserta. Hulle geen nie Ritalin vir kinders onder 6 jaar nie. Daar is niks fout met Ritalin nie, glo my, dit het net baie slegte publisiteit gekry omdat ouers wie voel dit nie vir hulle kinders werk nie, publiseer dit of basuin dit uit. Daar is 50 jaar se navorsing gedoen op Ritalin en dit is ''n uitstekende produk. Ons het eers ook ons kind se hele dieet verander en ten duurste suiker vervangers en vitamines gekoop en alle kleur en preserveermiddels uitgensy, maar ongelukkig kan dit alleen nie help nie. Sulke kinders het ''n klein afwyking in die brein en kan nie sonder medikasie regkom nie. Om suiker te vermy sal wondere doen vir ''n kind wat hiper aktief is, maar sy moet ook medikasie kry. Voorheen het ouers gedink hulle kinders is onmoontlik en net stout, maar dan het hulle moontlik ADHD en hulle kan nie help hulle is so nie. Laat weet indien u telefoon nommers van my of die dokters soek. Ek help graag. Ek het baie navorsing agter die rug!

Reply to Lisa
Posted by: JH Visagie Ouma | 2011/11/01

Gee raad asb, ons kleindogter van 4j en 6 maande, was 2 jaar gelede met ADHA gediagnoseer, sy is tans slegs op regte diet geen kleure, beperkte suiker, ens Sy is soms terughoudend by kleuterskool, alhoewel sy op vlak vorder, is die een probleem wat uitstaan " konsentrasie"  die aandag raak maklik afgetek, as sy by my mannetjies " kinder program: kyk en ek gee haar kos moet ek kort kort se moenie vergeet om te eet nie pop, en het ''n erg sterk wil, vreeslik bekkig en intel is ongelooflik hoog, sy kies egter wanneer en met wie sy wil die dag wil praat of groet, dis nou nie elke dag nie, ons engel ken van om kopswaai te probeer en as sy sien sy kom nie reg met die tegniek nie, dan kom die hande en voete stamp en ook sommer ''n tantrum in geheel trane en al, sy is ongelooflik skerp van op 18 maande se ek eendag vir haar ma ag nee, ek het ''n naal wat hak, sy stap kassie toe waar my naal trommel is, wat ek met ''n skelm manier dmv ''n spyker wat deur toe hou om te keer dat sy krap, haal die spyker uit en haal ''n naalvyl uit en gee dit en se hierso ouma, sy moes my dopgehou het toe sy daar heel onskuldig rond gekruip het mens besef nie hoe hulle jou elke dag dop hou nie, sy kom agter op 3 jaar as ons hare sny of kleur, en se dis mooi, sy domineer haar 2 jarige boet, sy weet goed hy staan nog nie op teen haar nie, maar dit kom, en in die selfde tyd help sy hom en deel as ma se deel met boeta, met haar baba boet van 9 maande is sy liefdevol, sy verwag deur haar sterk geartheid meeste van die aandag, sy word soms stil gemaak en mooi vertel om kans te gee, ons praat gou dan sal ons haar ''n beurt gee, sy raak so opgewonde dat sy een woord herhaal en oe in die lig slaan en dan sien jy daardie mondtjie is te stadig vir daardie baie in die brein wat sy op een oomblik wil uitspoeg, maar op skool kan sy, haar maats is dol oor haar, sy moet eers weer getoets word voor enige medikasie - my VRAAG IS is dit aanvaarbaar dat ons ons prinses op SOLAL adhd medikasie plaas, aangesien ons vreeslik benoud is vir enige medikasie wat nie gesonheids produk is nie? Net soos ander ouers en ouma en oupa''s wil ons nie ons skerp kleinkind demp nie, die woelig pla nie, ons beskou dit as normaal, net die konsentrasie gaan pla as dit by skool kom!!!!!

Reply to JH Visagie Ouma
Posted by: ADD/ADHD Expert | 2011/10/31

Dear Worried Grandma,

Not being a medical doctor I am unable to provide specific insight into medications - perhaps the pediatrician an on this forum would be able to answer more specifically.

A general rule of thumb I have is to weigh up the benefits of the medication with the experienced side effects; as long as the benefits outweigh the experienced side effects the medication is doing it's job correctly.

I wish I could offer something more concrete.

Kind regards,
Delia

Reply to ADD/ADHD Expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.