ADHD

Question
Posted by: Jacques | 2013/11/11

Q.

Regter arm pyn

Ek het al 'n hartaanval gehad en 'n stend in. My regter arm se aar voel of daar warm vloeistof in is. Dit is van die elmboog na die skouer. Dit is al vir 2 dae so.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.