Share

Voorkom veldbrande

Shutterstock

Die meeste veldbrande word deur nalatige mense veroorsaak. Sorg dat jy nie een van hulle is nie. Maak slegs vuur op aangewese plekke en maak seker die vuur is dood voor jy gaan slaap of die kampplek verlaat sodat dit nie weer opvlam nie. Gooi water oor die kole, roer dit en gooi nog water oor. Jy moet die vuurmaakplek met jou kaal hand kan raak. Gooi sand of klippe oor wanneer jy seker is die vuur is dood. Vir nog veiligheidswenke oor vuurmaak kliek hier.


Picture: Wildfire from Shutterstock

 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE