Veeboerdery is 'n vername aandrywer van klimaatsverandering. Kunsmis wat gebruik word om veevoer te kweek, asook mis, gee massiewe hoeveelhede kweekhuisgasse af. Deur minder vleis te eet word die aanvraag verminder en dis ook gesonder. Begin deur die wêreldwye veldtog vir vleislose Maandae te ondersteun.
- Olivia Rose-Innes, EnviroHealth Editor, Health24, Oktober 2012