Besoekers wat na Durban gevlieg het vir die COP17-klimaatberaad kon hul koolstofemissie verreken met virtuele bome wat teen R90 elk by die lughawe te koop was. Vir elke "boom" wat gekoop word, word 'n werklike een deur Food and Trees for Africa geplant, en word vier uur se vliegtyd verreken. Alle lugpassasiers kan hul koolstofemissie so verreken. Besoek Health24 om uit te vind hoe om die My Tree in Africa-koolstofrekenaar te gebruik.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012