Verminder die chemiese lading in jou huis deur sintetiese reinigers vir natuurlike middels soos asyn te verruil. Asyn speel klaar met 90% mikrobes. Probeer hierdie nie-giftige manier om jou toiletbak te reinig: sprinkel 'n ¼ koppie koeksoda in die bak, sprinkel met asyn, laat 'n ½ uur lank staan, skrop en spoel. Vir meer gesondheids- en omgewingsinligting besoek www.health24.com.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012