Share

Somer sonenergie is gratis

Somer is om die draai wat beteken daar gaan binnekort hope gratis sonenergie beskikbaar wees. Skakel dus die tuimeldroër af en kry jou wasgoeddraad in orde. 'n Tuimeldroër is heel bo-aan die lys van energie-honger huishoudelike toestelle: dit besoedel die atmosfeer met gemiddeld 160 kg koolsuurgas per jaar. Deur jou klere in die son op te hang kry jy terselfdertyd oefening en klere wat in die son droog word ruik heerlik vars. Vir nog inligting oor jou gesondheid en die omgewing besoek www.health24.com. 

Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012 

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE