'n Swembadpomp wat loop is verantwoordelik vir tot 20% van jou huishoudelike energieverbruik. In die winter hoef 'n swempadpomp nie vir langer as ses uur te werk nie – maar klaar dit met die leweransier uit. Jy kan kostes verder besnoei deur die pomp gereeld te versien, die filters skoon te hou en die swembad te bedek wanneer dit nie gebruik word nie. Besoek Health24 vir nog energiebesparende wenke.
Olivia Rose-Innes, Health24, Junie 2012