Vis is ryk in noodsaaklike voedingstowwe maar die kwik in sekere vissoorte kan babas en jong kinders se ontwikkelende senustelsels beskadig.
Vis is ryk in noodsaaklike voedingstowwe maar die kwik in sekere vissoorte kan babas en jong kinders se ontwikkelende senustelsels beskadig. As 'n basiese voorsorg behoort kinders, verwagtende vroue of vroue wat beplan om verwagtende te raak tot twee keer 'n week vis te eet maar moet hulle groot roofvisse soos swaardvis vermy aangesien dit dalk hoër kwikvlakke kan bevat.
Olivia Rose-Innes, Health24, Augustus 2012