Share

Om wilde voëls te voer is dalk 'n goeie idee

iStock

Om wilde voëls te voer, kan bydra tot hul welstand en beskerming in stedelike gebiede. Voer hulle sade, neute, vrugte of meelwurms. Die doel is om hul natuurlike dieet aan te vul. Moet hulle egter nie te veel op ’n slag voer nie. Voer hulle eerder meer gereeld sodat die kos altyd vars is. Plaas voerbakke op plekke waar dit nie besmet kan word deur voëlmis nie. Dit moet ook buite katte se bereik wees. Kies verskeie voerplekke en wissel hulle af. Sorg dat jy die voerbakke gereeld skoonmaak. Besoek EnviroHealth vir meer wenke oor die diere in jou tuin.

 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE