Share

Kies lae-toksiese waspoeier

Die meeste kommersiële waspoeiers bevat potensieel skadelike chemikalieë wat dit raadsaam maak om kleiner hoeveelhede te gebruik. So nie, kies lae-toksiese handelsmerke (hou jou oë oop vir dié wat bioafbreekbaar is) of maak jou eie ekonomiese, omgewingsvriendelike mengsel met 1 koppie boraks, 1 koppie wassoda, 1 koppie gerasperde seep en ½ koppie koeksoda. Gebruik 1-2 eetlepels gemeng met 'n bietjie warm water per wasvrag. Besoek Health24 vir nog groen reinigingswenke. 

Olivia Rose-Innes, Health24, Mei  2012 

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE