advertisement
19 July 2013

Help red die renoster

SA het twee oulike maniere bedink om renosters te help beskerm.

0

SA het twee oulike maniere bedink om renosters te help beskerm. Verkope van 'n prettige, bewusmakings-app, RHINO RAID, steun WWF se bewaringswerk. En elke keer wat jy jou MyPlanet-kaart gebruik om WWF-SA te steun, word jou naam vir 'n gelukstrekking geregistereer om 'n stapsafari van Isibindi Africa Lodges in die Kruger-wildtuin te wen. Dié promosie eindig 30 September.


 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.