advertisement
Updated 16 September 2013

Rotte: glad nie 'n krisis nie

Rotte kan siektes oordra maar as jy goeie higiëne tuis beoefen, is die risko van besmetting minimaal.

0

Rotte kan siektes oordra maar as jy goeie higiëne tuis beoefen, is die risko van besmetting minimaal. As jy af en toe 'n besoek van 'n knaagdier ontvang, beteken dit nie jy moet die pesbeheermense bel nie. Gif, valle met gom of wat toeklap veroorsaak 'n pynlike dood en kan wilde diere en kinders beseer. Sorg eerder dat daar niks in jou huis is wat rotte lok nie: verwyder rommel, kos en water en maak gate toe. Peperment, knoffel en rooipeper is nie-giftige afskrikmiddels. Vir nog groen, menslike pesbeheerwenke kliek hier.

 
 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Live healthier

Watch out! »

Gross fungal infections you can pick up at the gym

You go to gym to exercise. But make sure the only thing you pick up is a dumbbell and not one of these gross fungal infections.

Holiday health »

Your 10-step asthma holiday checklist

Don’t let asthma ruin your summer holiday. Whether you are travelling or embracing the summer at home, make sure you plan ahead.