advertisement
Updated 16 September 2013

Pasop vir brandende wierrook

Die rook van brandende wierrook is ongesond om in te asem.

0

Dit ruik dalk lekker en is op die oog af skadeloos, maar die rook van brandende wierrook is ongesond om in te asem en dra tot binnenshuise besoedeling by. Navorsing toon dat nes met sigaretrook, die rook van wierrook ontsteking in longselle kan veroorsaak wanneer dit ingeasem word. Dit hou ook verband met oog-, neus-, keel- en velirritasie; asemhalingsprobleme, waaronder asma; hoofpyn; hartbloedvatsiekte en verandering van longselle se struktuur. Vir nog wenke oor hoe om binnenshuise besoedeling te bekamp gaan na EnviroHealth.


 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Live healthier

Watch out! »

Gross fungal infections you can pick up at the gym

You go to gym to exercise. But make sure the only thing you pick up is a dumbbell and not one of these gross fungal infections.

Holiday health »

Your 10-step asthma holiday checklist

Don’t let asthma ruin your summer holiday. Whether you are travelling or embracing the summer at home, make sure you plan ahead.