Eet minder geprosesseerde vleis soos frankfurters, spek en polonie. 'n Oormaat van geprosesseerde vleis hou verband met hartbloedvatsiekte en kanker. Vleisproduksie, veral die produksie van geprosesseerde vleis, plaas ook 'n swaar las op die planeet. Vir meer gesondheids- en omgewingsinligting besoek www.health24.com.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012