Cash-for-Cans is 'n herwinningsfirma sonder winsoogmerk wat dit maklik maak om blikkies te herwin – en jou betaal. Dit fokus op drankblikkies as die grootste rommelsondaars maar aanvaar allerlei leë gebruikte blikke, waaronder kosblikke en staal- en aluminiumspuitkanne. Besoek Health24 vir aflaaipunte en praktiese inligting oor herwinning.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012