advertisement
02 May 2012

Beweeg!

As jy meer as ses uur lank per dag sit, verhoog dit jou bloedsuiker- en cholesterolvlak en verkort dit jou lewe, al doen jy oefening.

0

As jy meer as ses uur lank per dag sit, verhoog dit jou bloedsuiker- en cholesterolvlak en verkort dit jou lewe, al doen jy oefening.

Help dit voorkom deur gereeld op te staan. Verminder ook sittyd en brandstofverbruik deur in die eerste beskikbare parkeerruimte te parkeer in plaas van rond te ry op soek na geriefliker parkering. Of maak 'n punt daarvan om verder van jou bestemming te parkeer. Elke meter wat jy stap, help. Besoek Health24 vir nog gesondheidswenke. 

- Olivia Rose-Innes, Health24, April 2012

 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Live healthier

Watch out! »

Gross fungal infections you can pick up at the gym

You go to gym to exercise. But make sure the only thing you pick up is a dumbbell and not one of these gross fungal infections.

Holiday health »

Your 10-step asthma holiday checklist

Don’t let asthma ruin your summer holiday. Whether you are travelling or embracing the summer at home, make sure you plan ahead.