advertisement

Sport en fiksheid

Kry 'n swemmerslyf

As ’n mens na die praglywe van swemmers soos Roland Schoeman en Ryk Neethling kyk, is swem beslis die regte manier om ’n begeerlike liggaam te ontwikkel – of hoe?

Honde-eienaars is fikser

Volgens deskundiges toon studies dat honde-eienaars meer en vinniger stap, en as gevolg van hulle 'metgesel' meer geneig is om 'n aktiewe lewenstyl te handhaaf.

Dis lekker om fiets te ry

Vind uit hoe lekker dit is om fiets te ry. Stof daardie fiets af en begin jou voorberei, of dit nou vir ’n wegbreek–gesinsnaweek op die platteland of die fietstoer wat jy nog altyd wou aanpak. Of wat van ’n fietsry-vakansie in Europa?

Die plesiere van roei

Gryp ’n spaan en ontdek die plesiere van roei – dis wonderlik vir liggaam en siel. Ons vertel jou waar vyf van die beste roeiplekke is.

Roei jou fiks

Hou jy verby die roeimasjien? Dis dalk die beste oefening in die gym.

Watersport hou jou fiks

Watersport klop die hitte, beitel jou spiere en is daarby groot pret. Of jy nou 'n huisie by die see het of in die binneland woon, kies koers na die naaste baai, dam of rivier en ontdek een van dié opwindende sportsoorte.

Sportverslawing verwoes verhoudings

Om sport te kyk, is lekker vir mense wat sportmal is, maar party geesdriftiges kan só op sport gefikseer raak dat dit hulle verhoudings en lewenskwaliteit bedreig.

Wêreldbeker-potjierol?

Gaan jy vir die volgende paar weke na die Wêreldbeker kyk? En is die rusbank die enigste ding wat oefening gaan kry? Pasop dat jy nie in ’n potjierol ontaard nie.

load more articles
advertisement

Live healthier

PMS, depression & suicide »

Don't let PMS get you down Symptoms of PMS Diagnosing PMS

The link between PMS, depression and suicidal thoughts

The symptoms of premenstrual dysphoric disorder (PMDD) are similar to those of PMS, but generally more severe – and could include depression and even thoughts of suicide.

A vegan marathon runner »

Comrades: don't run if you're ill Fuel your body for the Comrades

Running the Comrades Marathon on a vegan diet

Donovan Will, who is training to run the Comrades Marathon, speaks to Health24 about his plant based diet and fears of getting injured ahead of the big race.