Share

Ander eetplan opsies

accreditation

1. Ander aanlyn-eetplanne en inligting op www.health24.com:
Hier is 'n hele reeks van moontlikhede waaruit jy kan kies:  
- Die PlusMinus eetplan
- Die Porsieplan eetplan
- Die tiendag eetplan se agtergrond, gevolg deur deel 1 en deel 2 van die plan

Kliek net hier vir ons Weight Loss Centre, vir inligting oor Healthy Diets, alles oor kaloriee en kilojoules, inligting oor koolhidrate, vette, proteïene en ander voedselsoorte, meer inligting vir diabete wat gewig wil verloor, hoe jy selfs in jou haas gesond kan peusel en eet. Lees ook meer oor drankies van alle soorte.

2. Weight Watchers

Weight Watchers het 'n wenresep om mense te help om gewig te verloor: die regte eetplan en hope aanmoediging. Dis 'n nuwe lewenstyl wat jy die res van jou lewe kan handhaaf. Moontlik is dit die oplossing vir jou. Vind meer uit oor Weight Watchers om die eerste dag van jou nuwe, maerder lewe te begin.

3. Weigh Less
Weigh Less het 'n magdom klubs regoor die land. Ook hulle eetplanne is wetenskaplike gegrond en leer jou reg en gesond eet vir die res van jou lewe. Kliek hier vir meer inligting oor Weigh Less.  

4. Die Medical Nutritional Institute (MNI)
Die instituut spesialiseer in die voorkominng en behandeling van siektes, en help ook maatskappye en firmas met gewigsverlies- en fiksheidsprogramme vir werknemers. Of jy deel is van 'n klein of groot maatskappy, kan die program dalk help om jou lewe en dié van ander te verander. Kliek hier vir meer inligting oor MNI.

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE