advertisement

BeweegSA

Hoe kan jy deelneem?

Jy het in jou September en Oktober SARIE gelees en op RSG gehoor van die groot BeweegSA uitdaging, en dat jy van nou tot Paasnaweek tot 16 kg kan afskud in drie maklike fases.

BeweegSA Oefenplan week 1-4

Met Health24 se nuwe BeweegSA maklike oefenplan begin jy met 3 minute se flink stap per dag en net vyf maklike spieroefeninge wat skaars 10 minute van jou tyd in beslag sal neem.

Ander eetplan opsies

Health24 se Slim eetplan sal jou help om sowat 3 kg per maand af te skud. Maar jy kan ook ander eetplanne volg, solank jy nie dieetdrankies of eetlusdempers drink nie. Lees verder.

Magdom dinge op Sarie.com

Op Sarie.com kan jy lees oor die betrokkenheid van verskeie bekendes by BeweegSA. Lees ook hoe Andri blog oor haar gewigsverlies en stryd teen die vetrolletjies.

Latest comment on Health24

Chrono Man says...

I was allergic to regular milk and decided to switch to soy. This was quite expensive so when we started buying sex toys we opted for the cheaper ones. I have the till slips to... 6 surprising sex drive killers
Ander oefenmoontlikhede

Jy kan die BeweegSA oefenplan volg, of enige ander oefenplan. Solank jy aan die beweeg kom. Hier is 'n paar moontlikhede.

BeweegSA op RSG

Luister elke oggend tussen 9 en 10 na Oggend op RSG met Martelize Brink en Johan Rademan, en smiddae tussen 3 en 5 nm na Amore Bekker op Tjailatyd, en kom aan die Beweeg!

10-dag-eetplan deel 2 (Dag 11 - 20)

Dag 11 tot 20 van 'n gesonde gewigsbeheerplan wat jou kan help om verder gewig te verloor en wat jy vir die res van jou lewe as basis kan gebruik om slank te bly.

load more articles
advertisement

Live healthier

Be vitamin-smart »

A-Z of vitamins What is vitamin C? Ask the expert

Why we need vitamin D

Even in a country with an abundance of sunlight you might have a vitamin D deficiency. Here's why.

Beat acne »

Stars with scars Acne tips Skincare

Myths about acne

Through the ages, there have been many myths about acne. We list the myths and give you the facts.