advertisement
Question
Posted by: Amelia | 2011-09-23

Zyrtek Deselex en Tellfast

Goeie dag en byvoorbaat dankie vir die hulp.
Ek wil net graag weet wat die verskil is tussen die drie anthistamines nl. Zyrtek, Deselex en Tellfast is.
Ek sukkel met asma en allergiee veral met die seisoensveranderinge.
My dr het al vorige kere vir my Zyrtek voorgeskryf en ook al Deselex genoem. Gister het hy vir my Tellfast voorgeskryf.
Stel u voor ek drink dit chronies(watter een sal u voorstel).
My dogter van 3 is chronies op Zyrtek en dit help nogal baie vir haar.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Amelia

Al 3 hierdie produk is sogenaamde 'non-sedative' antihistamiene en is die nuwer generasie van die antihistamien-familie. Hulle verskil wel of chemiese vlak en daarom is dit belangrik dat jy sien watter een die beste vir JOU werk. Ek het byvoorbeeld die beste resulate met Zyrtec. Tydens allergie-maande kan jy wel die antihistamiene vir lang periodes gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011-09-28

Hi Amelia

Al 3 hierdie produk is sogenaamde 'non-sedative' antihistamiene en is die nuwer generasie van die antihistamien-familie. Hulle verskil wel of chemiese vlak en daarom is dit belangrik dat jy sien watter een die beste vir JOU werk. Ek het byvoorbeeld die beste resulate met Zyrtec. Tydens allergie-maande kan jy wel die antihistamiene vir lang periodes gebruik.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement