advertisement
Question
Posted by: WILMA | 2011/05/25

ZOLPIDEM 7.5.MG

My ma gebruik 6 deur die dag en 8 in die aand omrede sy 24/7 angsaanvalle kry kan ons haar stadiig met valiums afhaal
en sodra sy af is haar na n slik neem sy weier nou want is bang hulle neem haar pille weg en dan kry sy weer die erge angsaanvalle.Sy is gesond wil weet hoeveel valliums oer 7.5mg pil en met hoeveel verminder ons dit Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageAddictions expert

Geagte Skrywer,

Dit wil voorkom dat jou ma n slaap tablette verslawing het. Ons huiwer om inligting oor die internet te stuur ingevolge haar “detox” procedure. Ons stel voor dat jy eerder n Gesondheids professioneel gaan raadpleeg. Dankie vir i belangstelling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: des | 2011/05/30

Hi Wilma. Ek weet presies hoe jy voel met jou ma se gebruik van Zolpimed. Ek neem dit self nou al vir amper 15 jaar, maar gelukkig nog slegs by een saans of soms 1 en half. Ek kon nog nooit afskakel nie, en glo dat hierdie medikasie my ten minste snags laat slaap. Ek kan saans nie wag dat dit tyd raak dat ek my pil kan neem nie. - hopeloos verslaaf sou ek reken. Ek dink ook dat dit my angsaanvalle (ek kan nie eet voor mense nie) vererger. Hou my op hoogte van jou ma.

Reply to des
Posted by: Addictions expert | 2011/05/26

Geagte Skrywer,

Dit wil voorkom dat jou ma n slaap tablette verslawing het. Ons huiwer om inligting oor die internet te stuur ingevolge haar “detox” procedure. Ons stel voor dat jy eerder n Gesondheids professioneel gaan raadpleeg. Dankie vir i belangstelling.

Reply to Addictions expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement