advertisement
Question
Posted by: Wilma | 2011-05-25

Zolpi med

My ma gebruik tans 6 slaappille deur die dag en omtrent 8
in die nag sy kannie slaap nie kry angsaanvalle 24uur n dag sy weier om die huis te verlaat kan ons haar stadig afhaal met valiums wat is die dosis wat ons mee moet begin en hoeveel keer daarna - (die pille is7.5mg (zolpi-med) .
Het u n ander voorstel sy is redelik gesond sodra sy van pille af is sal ons haar na silk neem op die stadium weier sy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Wilma

Jou ma is hopeloos verslaaf aan hierdie slaappille en die beste advies sal wees om professionele hulp in te win. Sy sal 'n psigiater moet konsulteer vir die onttrekking van die medikasie en behandeling van haar angs.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: PS | 2016-06-09

Wilma Dr Anrich se advies is korrek . Sonder om psigiater se rol oor te neem , is ek bereid my lewensondervinding /praktiese advies te deel tov die gebruik/ontrekking/voordele/nadele etc van valiums (benzo,s), slaappille asook antidepressante - alles komende van my persoon/pasient wat 10jr lank dieselfde swaar pad van erge-depressie gestap het en sukses behaal het.

Reply to PS

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement