advertisement
Question
Posted by: Anita | 2012-04-23

Ziak

Hi Dr. Weer ek (sien 850)
Wat is die nadeel van Clonidine in Ziak want daar is groot waar-skuwings om dit nie vinnig te staak nie en ook moet Narkotiseur
in kennis gestel word.

As ek in die oggend my Ziak gedrink het val my bloeddruk ''n uur daarna tot 112/63 en voel ek glad nie lekker nie. In die aand is my BD weer hoog 157/89.

Sal ek liewer die pil in die aand drink?

Celebrex is voorgeskryf deur Rumatoloog en kan nie vervang word met Penado. Kan ek dit saam met Ziak gebruik sonder newe effekte. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Ziak bevat nie clonidine nie. Moet liewer nie Ziak in die aand gebruik nie, aangesien dit 'n ontwateringsmiddel bevat en dus kan dit jou slaap steur. Indien jy sleg voel met die gebruik van Ziak, moet jy jou dokter konsulteer vir 'n beter, meer geskikte, hoe bloeddruk produk.

Jy kan Celebrex saam met die Ziak gebruik.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: shirley wright | 2013-12-17

Can Ziak cause high uric acid/gout?

Reply to shirley wright

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement