advertisement
Question
Posted by: P | 2009/03/26

Z - ' n vragie?

Mens moet glo mos vrae vra hierso.

Jy klink soos ' n Weegskaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Beste P,

Die vrae op hierdie forum word behartig deur 'n paar lede van die SASHA bestuurs span, almal gespesialiseer in seksuele gesondheid, en almal van verskeidenheid sterre tekens

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: P | 2009/03/27

Dan moet jy maar ' n anonieme yahoo of ander e-pos adres skep en vir my gee, asb?

Hoop jy geniet dit by die see. Hoop die weer speel saam.

Jy sien, ek sal nie eers weet jy is die oulike dame wat daar op die sand le as ek dalk by jou verbyloop nie.

Mooi bly

Reply to P
Posted by: Z | 2009/03/27

Ek is baie bly om te sien die paneel het ook ' n sin vir humor! Gaan nie meer met jou praat op hierdie forum nie P. Gaan met vakansie vir ' n week, see toe. Jippie! Have a great day.




Reply to Z
Posted by: P | 2009/03/26

Askies, ek sien nou: February 19 -
March 20

Reply to P
Posted by: P | 2009/03/26

Jy het my, watter maand is dit?

Ek is ' n ou Steenbokkie

Reply to P
Posted by: Z | 2009/03/26

Nee, ' n vissie! Dit verduidelik seker die fanatasie en dromerigheid. Jy?


Reply to Z

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement