advertisement
Question
Posted by: Hester Smit | 2011/04/11

YUPPIE GRIEP

Kan u dalk in ''n neutedop vir my sê  wat die simptome van yuppie griep is en wat veroorsaak dit. My man kla van spierpyne in sy bene en arms en hy het ''n tipe van ''n uitslag op sy arms wat nou ook op sy bene en nek uitkom. Dit is donker van kleur en lyk soos blasies, maar dit is nie seer en en jeuk ook nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hester
Yuppie griep is 'n ander naam vir fibromialgie. Dit is 'n toestand wat baie keer ontwikkel na 'n erge infeksie of besering en is in kort 'n abnormale reaksie van die brein op pyn impulse, gepaard met moegheid en psigiatriese/neurologiese simptome soos depressie en konsentrasie probleme. Dit gee nie 'n uitslag nie. Dit klink eerder vir my of jou man 'n onderliggende virus infeksie kan he, so miskien is dit beter dat hy julle dokter sien vir bloedtoetse sodat die regte behandeling gegee kan word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/02/02

Kan n egskeiding yuppie griep veroorsaak

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/02/02

Kan n egskeiding yuppie griep veroorsaak

Reply to Anonymous
Posted by: Frikkie | 2011/08/01

Ek weet nie meer wat my makeer nie. Ek het ''n jaar terug slenkdalkoors gehad en het net daarna my skouer seergemaak. Ek kry die vreeslikste pyn in my linkerbors - soos ek dink ''n hartaanval moet voel. Kan dit moontlik yuppie griep wees en wat is die behandeling daarvoor?

Reply to Frikkie
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/11

Hallo Hester
Yuppie griep is 'n ander naam vir fibromialgie. Dit is 'n toestand wat baie keer ontwikkel na 'n erge infeksie of besering en is in kort 'n abnormale reaksie van die brein op pyn impulse, gepaard met moegheid en psigiatriese/neurologiese simptome soos depressie en konsentrasie probleme. Dit gee nie 'n uitslag nie. Dit klink eerder vir my of jou man 'n onderliggende virus infeksie kan he, so miskien is dit beter dat hy julle dokter sien vir bloedtoetse sodat die regte behandeling gegee kan word.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc | 1 comment (hide)
Posted by: Igna | 2015/02/09

More My man werk buitelands. Hy was laas jaar baie siek en het bloed toetese laat doen 3 keer, elke keer het dit skoon terug gekom.Die dokter weet slef nie wat dit kan wees nie. Hy het in die aande van 23h00 tot 2h00 in die oggende baie erg begin sweet en hoofpyne gekry. Dit het vir so 4 weke an gehou en net verdwyn. Dit het gisteraand weer begin. Wat kan dit wees en wat moet hy voor getoets word. Hy voel regtig aaklig en baie moeg deur die dag.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement