advertisement
Question
Posted by: Marix Pretorius | 2012/06/16

Yster te kort

73 jaar oud gesond behalwe bogenoemde kry 3 maandelikse binneaars yster oortapping, kan dit die oorsaak wees wat ek kronies blaasontsteking het, is daar so iets as ystervergiftiging as ek dalk oordosering kry
Baie dankie
Marix

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marix

Nee, dit sal nie die oorsaak van kroniese blaasinfeksie wees nie en jy sal 'n uroloog vir 'n ondersoek en 'n sistoskopie moet konsulteer om die oorsaak vir jou kroniese blaasinfeksie te vind. Te veel binneaarse yster toediening kan wel nadelig wees. Wat is die oorsaak vir jou yster tekort?

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Petro Botha | 2012/08/20

Wat moet my yster telling wees? Ek was veronderstel om vandag bloed te skenk maar kon nie omdat my telling net 12 was. Gee my asseblief ''n aanduiding wat as normaal beskou word. Ek is 58 jaar oud en vroulik. Baie dankie. Petro.

Reply to Petro Botha
Posted by: Henrietta | 2012/07/03

Knkoced my socks off with knowledge!

Reply to Henrietta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement