advertisement
Question
Posted by: liefling | 2011/03/15

yster te kort

Goeie more dokter

Ek sukkel met moegheid nou al `n geruime tyd, toe kom my gp agter dis `n yster te kort, eks nou al vir meer as n jaar op autrin ysterpille. Ek het dit nou `n maand en 15 dae nie gedrink nie want my voorskrif is klaar, nou is ek weer moeg, het nie krag of lus om iets te doen nie, dit voel amper of dit n straf is om iets te doen, raak verskriklik vinnig aan die slaap by die werk ook en dit kan veroorsaak dat ek my werk kan verloor, eks 28 en `n vrou. ek slaap al na 7 in die aand want ek kanie my oe oop hou nie.
Hoe kan ek die probleem oplos?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liefling
Het jy dalk weer bloed getrek om te kyk of jou ystervlakke nou normaal is? Daar is ook ander dinge waarna mens moet kyk soos suikervlakke, skildklier funksie, rooibloedsel telling. Onderliggende stress en depressie kan ook 'n doodse moegheid veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: liefling | 2011/03/15

My dokter het desember laasjaar getoets vir skuldklier suikervlakke en hormone en so aan het redelik toetse gedoen.
ek het nie stres waarvan ek weet nie, is baie gelukkig getroud en is baie gelukkig by my werk ook.

Reply to liefling
Posted by: c | 2011/03/15

Jy kan autrin by ''n apteek koop soder ''n voorskrif... Ek het dit ook onlangs begin gebruik  na die dr ''n klomp toetse op my gedoen het om te sien hoekom ek so moeg raak.....

Reply to c
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/15

Hallo Liefling
Het jy dalk weer bloed getrek om te kyk of jou ystervlakke nou normaal is? Daar is ook ander dinge waarna mens moet kyk soos suikervlakke, skildklier funksie, rooibloedsel telling. Onderliggende stress en depressie kan ook 'n doodse moegheid veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement