advertisement
Question
Posted by: Martie | 2009-03-30

Yster te hoog

Ek het vir bloedtoetse gegaan en uitgevind my yster is te hoog. Wat is die nagevolge van dit en hoe kan ek dit regstel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Martie
Dit kan nogal gevaarlik wees - mens kan yster net verloor deur bloed te verloor - dit gebeur normaalweg in vroue wat menstrueer, maar as mens dan in menopause gaan kan dit opbou en orgaanskade veroorsaak - sien
http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/hemochromatosis/
Mens behandel dit deur gereeld bloed te skenk. Dit is belangrik om te behandel voor mens lewer, pankreas of hartskade kry.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Pauli Grant | 2009-07-28

Ek soek inligting oor porferie

Reply to Pauli Grant
Posted by: Martie | 2009-04-06

Ek kan nie bloed skenk nie ek het porferie varigatta. Ek is ook reeds in menopause en het n historektomie gehad op 25. Wat nou?

Reply to Martie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement